Books+ Search Results

Mixtape van die liefde

Title
Mixtape van die liefde / saamgestel deur Antjie Krog.
ISBN
9781776353590
1776353595
Edition
Eerste uitgawe.
Published
Midrand : LAPA Uitgewers, 2022.
Physical Description
128 pages : illustrations ; 22 cm
Summary
"Die hele spraakgemeenskap van Afrikaans is verteenwoordig in die bundel: Van ons ouer digters soos Totius, Boerneef, Eybers, Opperman, Van Wyk Louw tot opwindende nuwe stemme soos Ashwin Arendse, Bibi Slippers, Nathan Trantraal, Pieter Odendaal, Lynthia Julies en Ryan Pedro. Ronelda S. Kamfer lewer die grootste bydrae met ses gedigte. Vertalings stel lesers nie net bekend aan plaaslike talent in isiZulu-, Setswana-, Xam- en San nie, maar bied ook 'n blik op wêreldliteratuur met gedigte van die Fransman Michel Houellebecq, die Kubaan Nicolás Guillén en Lucebert (wie se gedig in Nederlands verskyn)."-- Publisher's description.
Poems by: Ashwin Arendse -- Boerneef -- Stephan Bouwer -- Breyten Breytenbach -- T.T. Cloete -- Sheila Cussons -- Johann de Lange -- Clinton V. du Plessis -- I.D. du Plessis -- Koos du Plessis -- Elisabeth Eybers -- Diana Ferrus -- Gilbert Gibson -- Jeanne Goosen -- Nicolás Guillén -- Joan Hambidge -- Michel Houellebecq -- Daniel Hugo -- Ingrid Jonker -- Lynthia Julius -- //Kabbo -- Ronelda S. Kamfer -- Antjie Krog -- Mazisi Kunene -- !Kweiten-ta-//ken -- C. Louis Leipoldt -- N.P. van Wyk Louw -- W.E.G. Louw -- Lucebert -- Petra Müller -- C.T. Themba Msimang -- Churchill Naude -- Gert Vlok Nel -- Pieter Odendaal -- Vincent Oliphant -- D.J. Opperman -- Ryan Pedro -- Patrick Petersen -- S.V. Petersen -- P.J. Philander -- Jolyn Phillips -- Leetile D. Raditladi -- Shirmoney Rhode -- Bibi Slippers -- Adam Small -- Marius F. Titus -- Totius -- Nathan Trantraal -- Piet van Rooyen -- Johan van Wyk -- George Weideman.
Format
Books
Language
Afrikaans
Added to Catalog
July 21, 2023
Bibliography
Includes bibliographical references.
Contents
Verliefdheid ('n rimpelvel hardloop)
Wat is die liefde? (my hart het in jou verdwaal)
Liefde in gesinsverband (wie is die stil kind?)
Liefde en pyn (ek volg net my hartseer)
Liefde en woede (ek haat en ek het lief)
Liefde wat verder reik (o's celebrate).
Also listed under
Citation

Available from:

Loading holdings.
Unable to load. Retry?
Loading holdings...
Unable to load. Retry?